14 Mei 2019 het ons Jubileumfeesjaar begin.

Ons vier die hele jaar ons 50-jarige bestaan
Kom loer by ons in
Erediens
Sondae: 09:00
Nagmaal word een keer per maand bedien (almal welkom)
Bybelstudie
Dinsdae: 18:30
Woensdae: 09:30
Pastoraat
Kontak enige tyd die Leraar vir ‘n afspraak
Huisbesoek
Kontak die Leraar
In ons Nederduitse Gereformeerde tradisie leef ons rondom en vanuit die Bybel.
- Genade alleen – Sola Gratia
- Geloof alleen – Sola Fides
- Skrif alleen – Sola Scriptura
- Christus alleen – Sola Christu
- God alleen die eer – Soli Deo Gloria
Die NG Kerk Midrand het ‘n nood vir ‘n geborge Afrikaanse gemeenskap in Midrand gesien en dus ‘n organisasie geskep met kerk, skole, en geleenthede waar die gemeenskap saam kan kom. Dus die naam “Communitas” wat “Gemeenskap” in Latyn beteken. Ons leef, kuier, groei en ondersteun saam.
Kliek hier vir meer – www.communitas.joburg
Ver-HEER-lik Jesus Christus,
dien mekaar in liefde in die Gees,
in ’n gemeente vir die gemeenskap en die wêreld.
Jupiterlaan 18
Crowthorne, Midrand
011 024 2430