Welkom by ons gemeenskapkerk in die hartjie van Midrand!
Ons is nie net 'n kerk nie, maar 'n liefdevolle ruimte waar elke siel 'n tuiste vind. Saam kan ons 'n plek van liefde, vriendskap en hoop skep. Kontak ons gerus om uit te vind oor hoe om deel te word van die Communitas NG Kerk Midrand familie.