WELKOM BY DIE COMMUNITAS FAMILIE
NG KERK MIDRAND


Communitas NG Kerk se lekkerste kuier vind plaas:

29 Augustus 2026

8:00 - 15:00
Dit is tyd vir baljaar en basaar.  Ons wil almal nooi om ons Communitas Basaar te kom beleef.
By die gemeente Communitas NG Kerk Midrand weet ons kerkbasaar is nie net 'n fondsinsameling nie, dis 'n groot fees vir oud en jonk, die hele familie van oupa en oupa, die kleuters en die tieners kan die dag kom geniet. 
Ons nooi almal saam om te kom feesvier!
  • WhatsApp Image 2026-08-27 at 11.49.30 AM
  • WhatsApp Image 2026-08-27 at 11.49.30 AM (2)
  • WhatsApp Image 2026-08-27 at 11.49.30 AM (1)


GALLERY