Communitas Saal
Ons mooi argitektoniese saal groei uit 'n pragtige natuurlike dam met 'n relfektiewe poel wat die buite en binne saam laat smelt. Ons argitekte het 'n multi-funksionele spasie gebou om die gemeenskap mee te dien. Kom kyk hoe die natuurlike voëllewe, natuur en Suid-Afrikaanse sonsondergange 'n unieke agtergrond vir jou troue of funksie verf.Groot, nuwe, moderne multi-gebruik saal met ‘n pragtige uitsig oor Johannesburg. Daar is ‘n verhoog, projektor en vaste sitplek vir 150 mense in teater-konfigurasie (meer mense kan akkommodeer word in saal-konfigurasie, tot ongeveer 350+).
Gebruike: Konferensies - Konserte - Troues - Bankette - Produkbekendstellings - vele meer
We are currently creating more content for this section. In order to be able to keep up with our high standards of service, we need a little more time.


